album cover
Die Ander Kant
album cover
Die Ander Kant은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2016년 5월 20일일에 Gallo Record Company에서 발매되었습니다.Vintage Afrikaans
2016년 5월 20일
라벨Gallo Record Company
BPM74
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

[Verse 1]
Ons gaan uit hierdie stad ontsnap
Genadelose strate gaan ons agter los
Want die stad se hart het ys geword
En niks wat hy gee
Kan ons meer fasineer
[Chorus]
Dis die ander kant
Dis die ander kant
Die ander kant vanaand
Die ander kant van die stad
Die ander kant van my hart
Die ander kant vanaand
[Verse 2]
Die stad is nie vir dromers nie
En al sy geheime is uit gelap
En dis verkoop, gekoop en dis uit verkoop
En al wat dit vat is om van voor te begin
[Chorus]
Aan die ander kant
Dis die ander kant
Die ander kant vanaand
Die ander kant van die stad
Die ander kant van my hart
Die ander kant vanaand
[Verse 3]
Weet jy wat ek bedoel?
Weet jy wat ek bedoel?
As ek sê dat ons nooit weer terug draai nie
[Chorus]
Dis die ander kant van die stad
Die ander kant van my hart
Die ander kant vanaand
Written by: Ralph John Rabie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...