뮤직 비디오

Strand Dans
{artistName}의 {trackName} 뮤직 비디오 보기

크레딧

실연 아티스트
Joshua Na Die Reën
Joshua Na Die Reën
실연자
작곡 및 작사
Joshua Na Die Reën
Joshua Na Die Reën
송라이터

가사

Eendag sal jy my kan sê As die twyfel in my hart kom lê Dat jy by my sal staan Sou die wêreld ook vergeet dat ek bestaan Eendag sal ons trug kan dink aan die tye toe ons werklik vreugde vind en die blink in ons oë vertel van drome aan gewaai soos verlange deur die Kaapse wind toe ons nog in ons onskuld na mekaar wou sit en staar Strand daans jy vir my die Cederberge oor tot in die kaap My hart lê wag hier net vir jou om weer aan my te raak My hart se droë woestyne verander in fonteine as ek jou hier by my Hehehehehe het Soek in my die bitter einde die laat nag wakker lê gedagtes 'n hart in my wat klop 'n afwagting wat nooit getem sal word En soms is dit die trug dink werd Die verlang trug is soms soos die wind onder my vlerke wat my kom haal om drome aan te waai soos verlange deur die Kaapse wind toe ons nog in ons onskuld na mekaar wou sit en staar Strand daans jy vir my die Cederberge oor tot in die kaap My hart lê wag hier net vir jou om weer aan my te raak My hart se droë woestyne verander in fonteine as ek jou hier by my Hehehehe het Strand daans jy vir my die Cederberge oor tot in die kaap My hart lê wag hier net vir jou om weer aan my te raak My hart se droë woestyne verander in fonteine as ek jou hier by my Hehehehe het
Writer(s): Jacques Villiers, Ben Ludik Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out