album cover
Wegraak
230
Folk
Wegraak은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2016년 10월 4일일에 631780 Records DK에서 발매되었습니다.Wonderwoorde
album cover
발매일2016년 10월 4일
라벨631780 Records DK
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM162

크레딧

실연 아티스트
Die Melktert Kommissie
Die Melktert Kommissie
실연자
작곡 및 작사
Die Melktert Kommissie
Die Melktert Kommissie
작사가 겸 작곡가

가사

[Verse 1]
Wegraak, wegraak, teruggaan en als regmaak
Weer probeer 'n tweede keer
Drome kan mos waar word
[Verse 2]
Weer te laat, weer te laat
Spyt kom altyd wanneer hy wil
My pen leen gedagtes en uitveër los wat reg is
En als tussen-in maak my kwaad
[Chorus]
Skribbel, skrabbel, screw dit, skrap dit uit
Fluit-fluit, die storie word toegesluit
Secret woorde, stok on spore
Ek wens ek kon die thoughts wegsmyt
[Verse 3]
Terugpraat, terugpraat, my tong bly soms net 'n bietjie te glad
My woorde word al skerper en hardloop vir my weg
En gaan skuil agter iemand se haat
[Verse 4]
Gister se sondes kom kuier weer vandag
Die engele leer vloek en die duiwels lê en lag
Paranoia word my enigste maat
En spyt kom altyd net te laat
[Verse 5]
Krokodiltrane rol weer oor my wang
Dit is die byt wat my bangmaak en die spyt waaraan ek hang
Wat as iemand uitvind en wat as almal begin praat
Vinger wys is sonde maar sonde bly 'n vraat
[Verse 6]
Dit vreet my, vreet my, vreet my op
Net sodra ek opstaan en vergeet stamp ek my kop
Hou kop, hou kop, baby hou net vas
Hou kop, hou kop, baby hou net vas
[Chorus]
Skribbel, skrabbel, screw dit, skrap dit uit
Fluit-fluit, die storie word toegesluit
Secret woorde, stok on spore
Ek wens ek kon die thoughts wegsmyt
Written by: Die Melktert Kommissie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...