album cover
Leja
투어 중
album cover
Leja은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2009년 3월 19일일에 Supra Familias에서 발매되었습니다.Die Heuwels Fantasties
2009년 3월 19일
라벨Supra Familias
BPM84
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

Leja ek weet nie meer of ek jou hieruit
Gaan kan sien nie
Sal ek ooit genoeg geld kan verdien
Die nag is koud
In die winter
In die winter
Toe ek jou
Gesien het vir die eerste keer
Leja ek kan nie meer
Onthou hoe dit gevoel het nie
Die paaie bly nat
In die winter
In jou ma se oë
Ons was tieners ons kon glo
In die dinge daarbo
In jou ma se oë
Wou ek sien en wou ek glo
Maar tye het verander
En ons raak nie jonger nie
Ek kan nie eers meer byhou nie
Ons laaste avondsdrome
Verspreid soos waterstrome
Op die gras, op die gras
Leja sit dit vas
Soos dit was, soos dit was
Dan sal ons kan
Leja
Maar jy's nou net
Die pen op ʼn servet
Wat ek alweer, alweer
Iewers moes vergeet het
Die onoorspronklikheid
Nes afgeleide selfverwyt
Het ek myself hier uit
Uit hierdie storie uitgeskryf
(In jou ma se oë
Ons was tieners ons kon glo
In die dinge daar bo
In jou ma se oë
Wou ek sien en wou ek glo)
Maar tye het verander
En ons raak nie jonger nie
Ek kan nie eers meer byhou nie
Ons laaste avondsdrome
Verspreid soos waterstrome
Op die gras, op die gras
(Leja sit dit vas)
Maar tye het verander
(Soos dit was soos dit was)
En ons raak nie jonger nie
(Dan sal ons kan)
Ek kan nie eers meer byhou nie
(Leja)
(Leja sit dit vas)
Leja, Leja
(Soos dit was soos dit was)
Leja, Leja
(Dan sal ons kan)
Leja, Leja
(Leja)
Written by: Die Heuwels Fantasties
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...