album cover
Anoret
album cover
Anoret은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2017년 4월 25일일에 Select Musiek에서 발매되었습니다.Deur My Venster
2017년 4월 25일
라벨Select Musiek
BPM89
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

Is sy 'n blouoog rooikop met 'n stem van goud?
Want 'n badgirl blondie maak my ook benoud
Watter een sal dit wees
Wat nommer eerste in my hart gaan wees?
Is sy 'n lid van die kerk of is haar boetie sterk?
Het sy 'n mond, geen tande of is mamma gek
Hoe's ek supposed om te weet
Saam wie ek die res van my lewe leef?
Anoret, jy's skaterlag perfek
En basies nes die res, maar jy bly my hartsprinses
Al sê jy vir my soen jou, wil ek jou steeds vashou
Anoret, ag, wees tog net my vrou
Is sy 'n hey, Willemiena, kan haar voete dans?
Is sy 'n breek my hart, ek gee jou nog 'n kans
Is sy bedoel vir my?
As sy nie is nie wil ek haar nie kry
Het sy 'n boenhokkielyfie vir 'n spoon
Maar selfs 'n stampmielieboudjie hou die grassies groen
Is sy die een vir my?
Ek weet nie hoe nie, maar ek gaan haar kry
Anoret, jy's skaterlag perfek
En basies nes die res, maar jy bly my hartsprinses
Al sê jy vir my soen jou, wil ek jou steeds vashou
Anoret, ag, wees tog net my vrou
Kom ons ry verder as die son en verdwaal
Onder die sterre en die sekelmaan
In die maanlig wil ek met jou trou
Want vanaand behoort my hart aan jou
Sy's toe 'n blouoog bruinette, haar naam is Anoret
Mona Lisa vir 'n lyfie en vergeet die res
Ek dink sy hou van my, van my
Anoret, jy's skaterlag perfek
Basies nes die res, maar jy bly my hartsprinses
Al sê jy vir my soen jou, wil ek jou steeds vashou
Anoret, ag, wees tog net (My vrou)
Anoret, jy's skaterlag perfek
En basies nes die res, maar jy bly my hartsprinses
Al sê jy vir my soen jou, wil ek jou steeds vashou
Anoret, wees tog net my vrou
Anoret, wees tog net my vrou
Written by: Refentse Morake
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...