뮤직 비디오

제공

크레딧

실연 아티스트
Elizma Theron
Elizma Theron
실연자
작곡 및 작사
Fredi Nest
Fredi Nest
작곡가

가사

As dit reën dan laat dit my dink Dit is al die gebreekte harte Wat die engele in die Hemel so laat huil En dit meng met die trane op my wange Ja ek proe die sout soet smaak As ek na jou verlang Jy wat my hart so raak Is dit jy oo o o o Casanova is dit weer jy? Nog 'n hart is seer Nog 'n traan kom by Is dit jy oo o o o Casanova is dit weer jy? Want dit huil weer oor die Aarde Dit reën hier rondom my Die reënboog laat my dink Alles is weer heel gemaak Almal het almal vergewe Elkeen se hart is geraak Want ons is gemaak vir die liefde En elkeen het sy lewensmaat En huil is deel van die rede Om ons harte weer heel te maak Is dit jy oo o o o Casanova is dit weer jy? Nog 'n hart is seer Nog 'n traan kom by Is dit jy oo o o o Casanova is dit weer jy? Want dit huil weer oor die Aarde Dit reën hier rondom my Is dit jy oo o o o Casanova is dit weer jy? Nog 'n hart is seer Nog 'n traan kom by Is dit jy oo o o o Casanova is dit weer jy? Want dit huil weer oor die Aarde Dit reën hier rondom my Is dit jy oo o o o
Writer(s): Fredi Nest Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out