가사

Kyk gou in my oë en sê my jy sal luister Ek wil hê jy moet weet ek sal jou vashou Tot heel aan die einde Liefde wen altyd Tussen goed en kwaad Waneer ons weer ons harte raak As die somer kom om die winter agter te laat, weet ek Liefde wen altyd tussen goed en kwaad waneer ons weer ons harte raak as die somer kom om die winter agter telaat weet ek liefde wen altyd Dit is die rigting waar my hart moet wees, my waare nood vlerke van liefde my weif met n woord dit is die doel tot die einde deur die moeilikke tye as my hart want liefde wen altyd
Writer(s): Emil Struwig Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out