album cover
Hoe Groot Is U
album cover
Hoe Groot Is U은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2017년 9월 24일일에 Snyman Musiek Produksies에서 발매되었습니다.In die spore van Jesus
2017년 9월 24일
라벨Snyman Musiek Produksies
BPM
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

[Verse 1]
O Heer, my God
As ek in eerbied wonder
En al U werke elke dag aanskou
Die son en maan
Die aarde, sterre, wolke
Hoe U dit elke dag so onderhou
[Chorus]
Dan moet ek juig
My Redder en my God
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Want deur die hele skepping klink dit saam
Hoe heerlik Heer
U groote naam
[Verse 2]
Ek sien die veld
Die bosse, berge, vlaktes
Ek hoor hoe fluister grasse, stroom en wind
O Heer, U sorg
Vir klein, vir groot, vir almal
En U sorg dag
Na dag vir my U kind
[Chorus]
Dan moet ek juig
My Redder en my God
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Want deur die hele skepping klink dit saam
Hoe heerlik Heer
U groote naam
Hoe heerlik Heer
U groote naam
Written by: A.P van der Coff, Cobus Snyman, Nic Stevens
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...