뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Emil Paul
Emil Paul
실연자
작곡 및 작사
Emil Paul
Emil Paul
송라이터

가사

Ons kyk te lank oor die vlaktes Vir 'n son wat nooit sal skyn Ons dans hier in ons gedagtes En dan wonder ons oor die pyn In 'n tyd sonder ritme dans ons steeds voort Ek weet met jou is ek vry En al kyk jy nog deur my om hom raak te sien Sal ek veg om jou hart te kry Want al val die hemel om ons wil ek by jou staan En al kraak die grond onder ons klou ek aan jou hart Sonder jou is ek met niks nie 'N Lewenslose nood 'N Harmonie geskryf net vir ons En ek volg elke noot, ah Volg elke noot, ah Ek wil nooit oor iets wonder Wat ek weet ek 'n jaar terug moes hou Want as jou asem opraak Blaas ek myne ook uit saam met jou Kom ons dans in die donker en vind saam die pad In 'n wêreld wat wegkyk van hoop Want al kyk hulle weg sal ons aanhou dans Op die note wat speel waar ons loop Want al val die hemel om ons wil ek by jou staan En al kraak die grond onder ons klou ek aan jou hart Sonder jou is ek met niks nie 'N Lewenslose nood 'N Harmonie geskryf net vir ons En ek volg elke noot, ah Volg elke noot, ah Volg elke noot, ah Ek volg elke noot, ah Ons kyk te lank oor die vlaktes Vir 'n son wat nooit sal skyn Ons dans hier in ons gedagtes En dan wonder ons oor die pyn
Writer(s): Emil Paul Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out