album cover
Lassit
5,937
Afrikaans
Lassit은(는) 앨범에 수록된 곡으로 2018년 5월 18일일에 Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals에서 발매되었습니다.Lewe
album cover
앨범Lewe
발매일2018년 5월 18일
라벨Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM89

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
실연자
작곡 및 작사
Jean Du Plessis
Jean Du Plessis
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Jean Du Plessis
Jean Du Plessis
프로듀서
Danny Smoke
Danny Smoke
믹싱 엔지니어

가사

Oukei, so jy word wakker agtuur, maar jy moes al opgewees het teen vyf
En heeltemal deur die mis roep jy jou meisie
Maar jy vergeet, uhm, jy en jou meisie is uit
(Oe, eina!)
En nou veg jy jouself uit die bed
Kry die koppie uit die kas uit en mors koffie op jou hemp uit
Jitte, liewe hemel, flippen hel, maar die lewe is darem 'n stryd
Raak net rustig tjomma
Dis wat jy vir jouself sê, wat jy vir jouself sê, sê
Maar ek kan nie help nie
Alles is teen my, alles is teen my, ja
Raak net rustig pel
Dis wat jy vir jouself sê, wat jy vir jouself sê, sê
Ag, weet jy wat?
Soos wat ek nou voel is ek net lus om my hande
In die lug op te gooi en net te skree, lassit
(Oo my hel, dis al elfuur, wat)
Oukei, so jy word wakker elfuur en hierdie keer moes jy opgewees het teen agt
Daar's 'n wekker wat jou aan jaag en jy is nou
Net, net, net, net, net, net, net mooi gatvol
Al die stres dryf jou nou na alkohol
Daar is lading op jou skouers wat jou rond volg
Jy is gatvol, net mooi gatvol
Jy is keelvol
Jy is net rustig pel
Dis wat jy vir jouself sê, wat jy vir jouself sê, sê
Maar ek kan nie help nie
Alles is teen my, alles is teen my, ja
Raak net rustig pel
Dis wat jy vir jouself sê, wat jy vir jouself sê, sê
Ag weet jy wat?
Soos wat ek nou voel is ek net lus om my hande
In die lug op te gooi en net te skree lassit
Oukei, so jy word wakker twaalfuur
Nee, ek joke
Uhm, die liedjie is verby
Soos gaan doen net watokal jy gedoen het voordat jy begin luister het
Soos ek weet nie
Ander musiek geluister dalk?
Ek weet regtig nie
Lassit
Written by: Jean Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...