album cover
Seeman
album cover
Seeman은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2015년 5월 22일일에 Universal Music (Pty) Ltd.에서 발매되었습니다.Ge Se 20 Treffers
2015년 5월 22일
라벨Universal Music (Pty) Ltd.
BPM104
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

Seeman swerf nie verder
Seeman verlaat die see
Seeman, by die hawe
Wag sy hier vir jou
Al die liefde in haar hart stuur sy jou waar jy mag swerwe
In Capri of Amsterdam
Honolulu of Siam
En die sterre sal vir jou na haar veilig weer terug lei
As sy saggies na jou roep, kom terug na my
Al die liefde in haar hart stuur sy jou waar jy mag swerwe
In Capri of Amsterdam
Honolulu of Siam
En die sterre sal vir jou na haar veilig weer terug lei
As sy saggies na jou roep, kom terug na my
Written by: Fini Busch, V. Lee, Werner Scharfenberger
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...