album cover
Sandra Prinsloo
album cover
Sandra Prinsloo은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2016년 10월 14일일에 Universal Music (Pty) Ltd.에서 발매되었습니다.Nuwe Begin
2016년 10월 14일
라벨Universal Music (Pty) Ltd.
BPM133
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

Maak jou reg dis ek en jy vanaand
My hart skree, skree, skree vir jou
Smoorverlief is ekke nou
Ek is reg, ek voel die tyd stil staan
Soos ek val, val, val vir jou
Smoorverlief is ekke nou op jou
Smoorverlief is ekke nou
Hier is ek, kom vang my gou
(Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang)
(Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang)
(Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang)
(Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang)
Sandra Prinsloo
(Hey) Dis Elvis se Seun hier in die club, die beat is ek en die vonke spat
So kry jou ass hier op die vloer, ek laat dus die katte koekeloer
Ja, vanaand is die aand, wat ek jou gaan vang so kyk maar weg want ek weet jy's bang
Maar my girl moet glad nie vrees, sal jy my Sandra Prinsloo wees
Maak jou reg dis ek en jy vanaand
My hart skree, skree, skree vir jou
Smoorverlief is ekke nou
Ek is reg, ek voel die tyd stil staan
Soos ek val, val, val vir jou
Smoorverlief is ekke nou op jou
(Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang)
(Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang)
(Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang)
(Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang)
Sandra Prinsloo
Ha-ha, ek jag jou rond maar jy bly wegkruip, tel tot tien dan kom jy uit
Met jou hande op ek en jy allen, tien skip a few, vier, drie, twee, een
Kom ek sit die donder in jou weer, ek weet wat ek doen so kyk en leer
As jy like wat ek tussen die lyne lees, sal jy my Sandra Prinsloo wees
Maak jou reg dis ek en jy vanaand
My hart skree, skree, skree vir jou
Smoorverlief is ekke nou
Ek is reg, ek voel die tyd stil staan
Soos ek val, val, val vir jou
Smoorverlief is ekke nou op jou
(Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang)
(Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang)
(Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang)
(Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang)
(Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang)
(Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang)
(Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang)
(Fee fi fo fum, kruip ma weg ek gaan jou vang, ek gaan jou vang)
Hier kom ek
Written by: F Skead, H. Ludik, W. Greeff
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...