뮤직 비디오

Karlien van Jaarsveld - Beter as Liefde
{artistName}의 {trackName} 뮤직 비디오 보기

제공

크레딧

실연 아티스트
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
실연자
Robin Kielly
Robin Kielly
프로그래밍
Bruce Wallace
Bruce Wallace
드럼
Denny Lalouette
Denny Lalouette
베이스 기타
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
기타
Carlé Van Deventer
Carlé Van Deventer
백그라운드 보컬
Sasha Smith
Sasha Smith
백그라운드 보컬
작곡 및 작사
Johan Voster
Johan Voster
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Robin Kielly
Robin Kielly
프로듀서

가사

Ek weet my hart is voel Maar ek laat jou hier in Ek weet ek moet weghol Maar ek sien n begin Dit alles met jou Ek verloor alle sin Ek het jou nie verwag Ek het jou nie beplan Maar hoe besluit n mens Waarheen jou pad sal gaan Jy het my gewys hoe Jy by may sou staan Want daar is niks beter as liefde nie Daars niks beter as jy En ek weet ek verdien jou nie Maar jy bly nog by my En die liefde vergeet jou nie En dit sal jou nooit onder kry En ek glo wat ek se daars niks beter Beter as liefde nie Jy het so mooi gelyk Jy het alles reg gedoen Jy het deur my siel gekyk Ek wou jou aanhou soen En vir jou wys hoe Jy vir my sou val Hoe kon jy dit weerhou Dit wat jy vir my voel Die liefde vrees jou nie Hy word vir jou bedoel Hy sal jou intrek En jou hart wegspoel Want daars niks beter as liefde nie Daars niks beter as jy En ek weet ek verdien jou nie Maar jy bly nog by my En die liefde vergeet jou nie En dit sal jou nooit onder kry En ek glo wat ek se daars Niks beter Beter as liefde nie Ek weet oor n 100 jaar Sal ek nog steeds dieselfde se Deur als by ons nog bymekaar Want ek wil net vir jou he Want daars niks beter as liefde nie Daars niks beter as jy En ek weet ek verdien jou nie Maar jy bly nog by my En die liefde vergeet jou nie End dit sal jou nooit onder kry En ek glo wat ek se daars niks beter Beter as liefde nie En ek glo wat ek se Daars niks beter Beter as liefde nie
Writer(s): Johan Voster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out