뮤직 비디오

Ek Verlang Na Jou
{artistName}의 {trackName} 뮤직 비디오 보기

크레딧

실연 아티스트
Sonja Herholdt
Sonja Herholdt
보컬
작곡 및 작사
V. Lee
V. Lee
작곡가
F. C. Hamman
F. C. Hamman
송라이터
프로덕션 및 엔지니어링
Jan de Wet
Jan de Wet
프로듀서

가사

Ek verlang na jou. Na die winde wat sy arms om my vou. So verlang ek as die son en die maan en die wind en die wolke oor my gaan Verlang jy ook na my? Daar waar jy nou in die verrelande bly. En verlang jy as die son en die maan en die wind en die wolke oor jou gaan? Oh!, ek verlang na jou. Na die winde wat sy arms om my vou. So verlang ek as die son en die maan en die wind en die wolke oor my gaan. Verlang jy ook na my? Daar waar jy nou in die verrelande bly. En verlang jy as die son en die maan en die wind en die wolke oor jou gaan? Waai ... wind. Bring ... hom terug na my. Waai ... wind. Bring ... hom terug na my. Oh!, ek verlang na jou. Ek verlang omdat ek baie van jou hou. Ek verlang so as die son en die maan en die wind en die wolke oor my gaan. Verlang jy ook na my? Daar waar jy nou in die verrelande bly. En verlang jy as die son en die maan en die wind en die wolke oor jou gaan? Waai ... wind. Bring ... hom terug na my. Waai ... wind. Bring ... hom terug na my.
Writer(s): Jan De Wet Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out