뮤직 비디오
뮤직 비디오
크레딧
실연 아티스트
Ricus Nel
기타
작곡 및 작사
Ricus Nel
작곡가
Don Kelly
가사
Adolf Vorster
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Ricus Nel
프로듀서
가사
As ek heeldag teerpad ry
En my bakkie in die stad moet bly
Wil ek die grondpad slaan
As die stad my in wil sluk
Is dit tyd om my reg te ruk
Dan maak 'n man mos 'n plan
Ja ‘n man maak ‘n plan
Het jy ook nou genoeg gehad
Van die agt tot vyf my maat
Wil jy ook grondpad slaan
As die reëls jou siel opvreet
Laat ons al die mure breek
Dan maak 'n man mos 'n plan
Ja ‘n man maak ‘n plan
Trek vir jou 'n kortbroek aan, knak vir jou 'n biertjie man
Steek die bosveld TV aan
Dis mos nou die lewe man, almal in my lapa saam
Met die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Want ‘n man maak ‘n plan
Hierdie man maak 'n plan
Hier is jy die baas van die plaas
Hier kan jy mos kliphard raas
So sit die draadloos aan
Want dit maak nie saak hoe oud jy is
Vir ‘n vuurtjie bly jy altyd lus
So ‘n man maak ‘n plan
Ja ‘n man maak 'n plan
Trek vir jou 'n kortbroek aan, knak vir jou 'n biertjie man
Steek die bosveld TV aan
Dis mos nou die lewe man, almal in my lapa saam
Met die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Want ‘n man maak ‘n plan
Hierdie man maak 'n plan
Trek vir jou 'n kortbroek aan, knak vir jou 'n biertjie man
Steek die bosveld TV aan
Dis mos nou die lewe man, almal in my lapa saam
Met die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Want ‘n man maak ‘n plan
Hierdie man maak 'n plan
Want 'n boer maak 'n plan
So steek daai vuurtjie aan
Written by: Adolf Vorster, Don Kelly, Ricus Nel