album cover
Seile
album cover
Seile은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2020년 2월 14일일에 Spoegwolf (Pty) Ltd.에서 발매되었습니다.See
앨범See
2020년 2월 14일
라벨Spoegwolf (Pty) Ltd.
BPM125
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

[Verse 1]
Ek sukkel nog 'n bietjie met die reën, nee
Moet ek als dan onthou?
Jou hare in die wind
Die wonde op my lyf, is seile, dis seile
[Verse 2]
Ons het weer in die winter ontmoet
Jou trui was oor jou neus getrek
Jou oë was oud
Ek het jou na my kamer gevat
Jy't gebewe soos 'n duif uit die reën
Ek dink jy het gevra
[Chorus]
Kyk na my, kyk na my, kyk na my, kyk na my wonde
Vir een sekonde
Kyk na my wonde
Vir een sekonde
[Verse 3]
Ek sukkel nog 'n bietjie met myself, hel
Het ek jou dan verruil?
Wil blaai terug, maar ek moes bly
Dink jy ek kon bly?
Seile, seile, seile
[Verse 4]
Ek het jou in die winter verloor
Jou knieë was teen jou bors gedruk
Begin mens van voor?
Ons moes diep in die nag na die see gaan
My voet van die briek, by die duine op
Die maanligbaan
[Chorus]
Kyk na ons, kyk na ons, kyk na ons, kyk na ons wonde
Vir een sekonde
Kyk na ons wonde
Vir een sekonde
[Verse 5]
Dis nou ons seile
Seile
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...