album cover
Boude
33,519
Afrikaans
Boude은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2021년 3월 19일일에 Universal Music (Pty) Ltd.에서 발매되었습니다.Gan Se Jou Mense
album cover
발매일2021년 3월 19일
라벨Universal Music (Pty) Ltd.
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Loufi
Loufi
작곡 및 작사
Loufi
Loufi
작사가 겸 작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Levin Adams
Levin Adams
믹싱 엔지니어
Rogan Kelsey
Rogan Kelsey
마스터링 엔지니어
Donovan Ferreira
Donovan Ferreira
프로듀서

가사

I make it leka for your boude, boude
Get that cheese, that gouda, gouda
Voel die beat tot in jou feet, of binne jou tone
Sê my as jy ooit gedink het dat ek nie die bleddie ou is
I make it leka for your boude, boude
Get that boude, that gouda, gouda
Voel die beat tot in jou boude, boude
Sê my as jy ooit gedink het dat ek nie die bleddie ou is
Ek is die giftigste, diftigste, dikste ding
Wat verses bring tot jou kind begin
Te veel drink of die show ontwrig
Kan iemand net die ligte
(Hey bra, can you rap in English?)
Ek weet nie eers wat om van daai vraag te dink
'Cause, yes, I can
Joh, what do you think I am?
I make jams like bam
You know then that I'm the man
But for the gram I slam
Anyone who don't grind my grind, like damm
Why then
Follow me if I nag
I bring the hitte
Like, jitte
Snor, gee vir haar die fitte
Sy like dinge
Like, jinne
My business, she's all binne
Then I sing 'n
Lekker song vir die kinders
I make her gou vergeet about my business
She know the way that I bring'it
Don't compare me
Just share me
Don't like my tunes
I don't care brie
Moenie stare nie
Come check me
Vat 'n pic vir jou medie
Isi eki
Relax brie
Moet my nie wil kom sê nie
'Cause ek los ha gesig as ek kla maak, witter as my tekkies
En haar boude
Work it soos 'n houding, me
I get that papier
Nes 'n kassier, hey
Don't discuss me (No, no)
Daai boud's disgusting, hey
En die anties, jou dogter like my numbies
I make it leka for your boude, boude
Get that cheese, that gouda, gouda
Voel die beat tot in jou feet, of binne jou tone
Sê my as jy ooit gedink het dat ek nie die bleddie ou is
I make it leka for your boude, boude
Get that boude, that gouda, gouda
Voel die beat tot in jou boude, boude
Sê my as jy ooit gedink het dat ek nie die bleddie ou is
I get that kaas bra
Elke song van my gaan hard bra
As jy in my way is maak pad daar
I'm coming for alles, like alles
Die songs bly warm
Jou kinds in my inbox like, "Hi, daar"
I don't even give her that aandag
Do you even know my naam, bra?
Mr. L-O-U-F-F
Ek doeni ding so fresh
Clueless to wies next (Wie?)
But ek is nou, no regrets (Jip)
Gee my alles no less
Every track I finesse
Julle weet wiesi best (Wie?)
Better than you check
Ek maakit lekka ini plek in
Enigste rapper wat kan damm sing
Gan sê jou mense wies eke
Soos Micheal Jackson, I am da badste
I make it leka for your boude, boude
Get that cheese, that gouda, gouda
Voel die beat tot in jou feet, of binne jou tone
Sê my as jy ooit gedink het dat ek nie die bleddie ou is
I make it leka for your boude, boude
Get that boude, that gouda, gouda
Voel die beat tot in jou boude, boude
Sê my as jy ooit gedink het dat ek nie die bleddie ou is
Written by: Loufi
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...