album cover
Halfvol
8,511
Singer/Songwriter
Halfvol은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2021년 9월 24일일에 Supra Familias에서 발매되었습니다.Halfvol
album cover
앨범Halfvol
발매일2021년 9월 24일
라벨Supra Familias
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM86

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Corne Pretorius
Corne Pretorius
실연자
작곡 및 작사
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
작사가 겸 작곡가
Richard Onraet
Richard Onraet
작사가 겸 작곡가

가사

[Verse 1]
Goeiemôre, lief
Ek weet die wêreld hou aan met draai
Terwyl ek ons in ons lakens sweet
Terwyl ons ontbyt eet
Terwyl ek vergeet
En my besluite heroorweeg
[Chorus]
Daar is lig
Aan die einde van die tonnel
Daar is hoop
Maar ek sal altyd wonder
My glas is halfvol en my ruite oop
Kan nie die liefde koop
Sonder jou gaan ons skepe onder
[Verse 2]
Lekker slaap lief
Dis steeds chaos in my drome
Koud in die gang terwyl ek af loop
Iemand het die voordeur oop vergeet
Maak maar die hek toe sit die alarm maar aan
Die lewe is te kort maar hierdie boer het 'n plan
[Chorus]
Daar is lig
Aan die einde van die tonnel
Daar is hoop
Maar ek sal altyd wonder
My glas is halfvol en my ruite oop
Kan nie die liefde koop
Sonder jou gaan ons skepe onder
Sonder jou
Sonder jou gaan ons skepe onder
[Chorus]
Daar is lig
Aan die einde van die tonnel
Daar is hoop
Maar ek sal altyd wonder
My glas is halfvol en my ruite oop
Kan nie die liefde koop
Sonder jou gaan ons skepe onder
Sonder jou gaan ons skepe onder
Sonder jou gaan ons skepe onder
Written by: Francois Badenhorst, Richard Onraet
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...