Janie Bay의 My Lief (feat. Majozi & Early B)을(를) 감상해 보세요.

My Lief (feat. Majozi & Early B)

Janie Bay

Pop

16,886 Shazams

뮤직 비디오

제공

크레딧

실연 아티스트
Janie Bay
Janie Bay
보컬
Ruan Graaff
Ruan Graaff
프로그래밍
작곡 및 작사
Earl Swartz
Earl Swartz
송라이터
Nhlanhla Majozi
Nhlanhla Majozi
송라이터
프로덕션 및 엔지니어링
Janie Bay
Janie Bay
공동 프로듀서
Deon Dee
Deon Dee
공동 프로듀서
Ruan Graaff
Ruan Graaff
프로듀서

가사

Liefling Ons ken mekaar al so lank Die lewe het 'n rowwe kant Dit het ons deurmekaar gemaak Die donker Die donker het ons aangeval Die reën het ons skoon gewas Dit is 'n tweede kans verhaal Dalk kan ons weer 'n keer Weer en weer aan die anderkant uitkom Weer geleer om meer te gee En ons weet nou weer My lief Ons is in dit vir die lange duur My hart brand soos 'n vuur Al maak jy my crazy My lief Ons is in dit vir die lange duur My hart brand soos 'n vuur Al maak jy my crazy (Crazy, crazy) My love I'm giving all I have to you I'm always here to see you through And help you through the dark And I know It feels like we've lost all control But you will always have my soul Forever in my heart Dalk kan ons weer 'n keer Weer en weer aan die anderkant uitkom Weer geleer om meer te gee En ons weet nou weer My lief Ons is in dit vir die lange duur My hart brand soos 'n vuur Al maak jy my crazy My lief Ons is in dit vir die lange duur My hart brand soos 'n vuur Al maak jy my crazy (Crazy, crazy) Saam gaan ons die lewe in al kry ons ook daai stoot en stampies Ons loop 'n pad en vir alles skat het ek soveel dankies Ek's nie perfek nie jy aanvaar my net vir wie ek is En ek vir jou my skat, al werk jy op my laaste nerve Want jy's my meddie, my motjie, my main cherrie En ek's jou outjie en as outjie voutjie maak, maak jy dit reg hier My hart brand soos 'n gellie My liefde vir jou is heavy Maar jy het nie saam gestem nie Nie geken wat ons twee ken nie Nou's ons steady My lief Ons is in dit vir die lange duur (Lange duur, lange duur) Al maak jy my crazy My lief Ons is in dit vir die lange duur My hart brand soos 'n vuur Al maak jy my crazy (Crazy, crazy)
Writer(s): Nhlanhla Majozi, Earl-henri Swartz, Jana Carina Cilliers Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out