유사한 곡
크레딧
작곡 및 작사
Jana Carina Bougas
송라이터
프로덕션 및 엔지니어링
Janie Bay
프로듀서
Ruan Graaff
프로듀서
가사
Sonlig na skemer
Lente se reuke
Dink ek weer aan jou
Swem sonder klere
Soen in die reën
Ek't alles weer onthou
Somersaande
Pienk, oranje
Ons dans die ure om
Jy neem my weg na 'n ander plek
Dit voel nes ek en jy op die dansvloer
So elektries ek en jy op die dansvloer
Soveel chemie ek en jy op die dansvloer
Sonlig na skemer
Lente se reuke
Dink ek weer aan jou
Swem sonder klere
Soen in die reën
Ek't alles weer onthou
Somersaande
Pienk, oranje
Ons dans die ure om
Jy neem my weg na 'n ander plek
Dit voel nes ek en jy op die dansvloer
So elektries ek en jy op die dansvloer
Soveel chemie ek en jy op die dansvloer
Oooo, voel nes ek jy op die dansvloer
Oooo, voel nes ek jy op die dansvloer
Oooo, voel nes ek jy op die dansvloer
Oooo, voel nes ek jy op die dansvloer
Somersaande
Pienk, oranje
Ons dans die ure om
Jy neem my weg na 'n ander plek
Dit voel nes ek en jy op die dansvloer
So elektries ek en jy op die dansvloer
Soveel chemie ek en jy op die dansvloer
Writer(s): Jana Bougas
Lyrics powered by www.musixmatch.com