크레딧
실연 아티스트
Bevok
실연자
작곡 및 작사
Hendrik Nieuwoudt
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Afrikaans Wil Dans
프로듀서
가사
Dis tyd om jou deeg te beweeg
Skud jou gat
Op en af laat die honde blaf
Kant na kant laat die manne tjank
Spring op en af en die seuns raak laf
Jy weet mos wat jy doen
Jy doen dit net vir fun
Want jy, ja jy, jy beweeg jou deeg
Op en af
Links na regs
Kant na kant
Jy beweeg jou deeg
Terug vir round two
Terug om die girls te school
Jy gaan hul wys
Jy't baie deeg in jou kombuis
En die manne kyk want hulle weet dis tyd
Dis tyd om jou deeg te beweeg
Op en af
Links na regs
Kant na kant
Jy beweeg jou deeg
Dit was Bevok
Beweeg daai deeg
Ernstig, beweeg daai deeg
Deeg
Written by: Hendrik Nieuwoudt