뮤직 비디오

Ivan Roux - Dis Liefde
{artistName}의 {trackName} 뮤직 비디오 보기

크레딧

실연 아티스트
Ivan Roux
Ivan Roux
보컬
Denny Lalouette
Denny Lalouette
뮤지션
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
뮤지션
Murray Lubbe
Murray Lubbe
뮤지션
작곡 및 작사
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
작사
프로덕션 및 엔지니어링
Murray Lubbe
Murray Lubbe
프로듀서

가사

Wat is dit Wat voel ek binne my Sê my wat is dit Voel jy dit Die bewe wat ek kry, sê my voel jy dit Dis jy wat dit doen aan my My geluk in jou smile gekry Deur die lewe na jou gelei Tot in ewigheid Daai gevoel in jou hart as ek jou sien En daai hitte wat brand tot in jou siel Die tevrede gaan slaap En die wakker raak Dis liefde Die enigste pyn wat lekker is Jou so vinnig kan breek of regmaak Dis liefde Dis liefde Beter as Die opkoms van die son Dit is beter as Alles wat daar in my lewe is En daar ooit al was Dis jy wat dit doen aan my My geluk in jou smile gekry Deur die lewe na jou gelei Tot in ewigheid Daai gevoel in jou hart as ek jou sien En daai hitte wat brand tot in jou siel Die tevrede gaan slaap En die wakker raak Dis liefde Die enigste pyn wat lekker is Jou so vinnig kan breek of regmaak Dis liefde Dis liefde Dis jy wat dit doen aan my My geluk in jou smile gekry Deur die lewe na jou gelei, tot in ewigheid Daai gevoel in jou hart as ek jou sien En daai hitte wat brand tot in jou siel Die tevrede gaan slaap En die wakker raak Dis liefde Dis liefde Die enigste pyn wat lekker is Jou so vinnig kan breek of regmaak Dis liefde Dis liefde Oohh, dis liefde
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out