album cover
Die Boom
album cover
Die Boom은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2017년 9월 13일일에 WM South Africa에서 발매되었습니다.Mosaïek
앨범Mosaïek
2017년 9월 13일
라벨WM South Africa
BPM95
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

Ek is die saadjie in die grond
Hy gooi sy water oral om my
My wortels vasgegroei in Hom
Totdat my eerste blare son kry
Hy gee my lewe elke dag
Beskerm my met al Sy mag
Teen warm son en koue nag
Hy is die boom in die aarde
Wat Sy takke oor my sprei as storms val
Ek hoef nooit te vrees nie want ek weet Hy sal
My altyd in Sy skadu hou
Die boom van die lewe
Wat my veilig hou tot ek my takke sprei
En 'n ander ook beskerm net soos Hy
Want ek lewe net vir Hom en Hy vir my
U maak my sterker elke uur
In brande hou U al die vuur weg
My vrugte vorm uit U gees
Met U langs my sal ek niks vrees nie
Hy gee my lewe elke dag
Beskerm my met al Sy mag
Teen warm son en koue nag
Hy is die boom in die aarde
Wat Sy takke oor my sprei as storms val
Ek hoef nooit te vrees nie want ek weet Hy sal
My altyd in Sy skadu hou
Die boom van die lewe
Wat my veilig hou tot ek my takke sprei
En 'n ander ook beskerm net soos Hy
Want ek lewe net vir Hom en Hy vir my
Hy gee my lewe elke dag
Beskerm my met al Sy mag
Teen warm son en koue nag
Hy is die bron van al my krag
Hy is die boom in die aarde
Wat Sy takke oor my sprei as storms val
Ek hoef nooit te vrees nie want ek weet Hy sal
My altyd in Sy skadu hou
Die boom van die lewe
Wat my veilig hou tot ek my takke sprei
En 'n ander ook beskerm net soos Hy
Want ek lewe net vir Hom en Hy vir my
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...