뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Gerduan Kemp
Gerduan Kemp
보컬
Petrus van Wyk
Petrus van Wyk
백그라운드 보컬
Jaco Bezuidenhout
Jaco Bezuidenhout
프로그래밍
작곡 및 작사
Gerduan Kemp
Gerduan Kemp
작사가 겸 작곡가
Petrus van Wyk
Petrus van Wyk
작사가 겸 작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Jaco Bezuidenhout
Jaco Bezuidenhout
프로듀서

가사

Dagbreekdrome
W&M: Gerduan Kemp, Petrus van Wyk
Stomgeslaan en ek wonder
Hoe my donker jou lig kan wees en
Ek hoop vir môre
Met 'n hart wat tyd genees het
En bowenal hoop ek jy sien
Droom is nie bedoel vir die donker nie
Dromer sê vir my hoe ek kan droom terwyl ek wakker bly
Sê my hoe kan ek in jou voetspoor volg
As die dagbreek kom en my ontnugter
Jou by my is ek altyd beter
Dromer hoe kan ek droom
Terwyl ek wakker bly
Leer my om te leef sonder twyfel
Dat die lig meer as die donker kan wees
Want daar's hoop vir môre
Haar oë reflekteer die vrede
En bowenal hoop sy ek sien
Droom is nie bedoel vir die donker nie
Dromer sê vir my hoe ek kan droom terwyl ek wakker bly
Sê my hoe kan ek in jou voetspoor volg
As die dagbreek kom en my ontnugter
Jou by my is ek altyd beter
Dromer hoe kan ek droom
As ek kon terug gaan na toe ons jonger was
Sou ek die tyd terugdraai en my hart skoon was
Daar is geen rede om vir môre te wag
Ons los ons vrese in die nag
Dromer sê vir my hoe ek kan droom terwyl ek wakker bly
Sê my hoe kan ek in jou voetspoor volg
As die dagbreek kom en my ontnugter
Jou by my is ek altyd beter
Dromer hoe kan ek droom
Terwyl ek wakker bly
Written by: Gerduan Kemp, Petrus van Wyk
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...