album cover
Psigopaat
4
Hip-Hop/Rap
Psigopaat은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2021년 12월 17일일에 Volmaan Lirieke에서 발매되었습니다.Blessing en 'n Curse
album cover
발매일2021년 12월 17일
라벨Volmaan Lirieke
언어English
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM75

크레딧

작곡 및 작사
Jacobus Petrus Coetzee
Jacobus Petrus Coetzee
작사가 겸 작곡가
Carel Daniel Peens
Carel Daniel Peens
작사가 겸 작곡가

가사

(Yeah, yeah, yeah)
Freestyle elke dag, soos ek dink ek is obsessed
sy lyrics is so vlak maar, shame hy try sy bes
Fok al julle grense, ek is oorit soos 'n ses
Vir jou is sy 'n tien maar vir my is sy 'n ses
Dalk 'n sewe
Klinies soos 'n dokter skok die game aan die lewe
Jou gunsteling rapper hoor my naam en begin bewe
Ek is way te innoverend, jy is way te repeterend, repeterend, irriterend
Jou lirieke is generies
En jou flows klink dieselfde
Gaan speel gou op die klimraam en gaan maak 'n paar pelle
Rap vir die graad R'e
Rap vir die graad R'e
Julle praat dieselle taal
Al wie dink jy's groot is jou label en jou skaal
Ek kan nie met al hierdie mense meer deal nie
Hierdie is my flow, moet hom nie steel nie
Niemand kan sê hierdie song is nie real nie
Niemand kan sê hierdie song is nie heat nie
Niemand kan sê ek is nie op die beat nie 
Murder die beat hulle kan nie by hou nie
Glo my ek leef vir die pressure, ek vou nie
Ek kom vir die kroon, ek kom vir jou kop
Flow op die beat dan switch ek dit op
Man op n missie met visie op visie
Gooi altyd my lyrics met fokken presisie
Altwee te beautiful ek kan nie kies nie
Ek dink partykeer ek het te veel ambisie (huh)
Ek dink partykeer ek het te veel ambisie
Almal wil ryk wees fake wees stop
Almal wil die baas van tyd wees stop
Huisgenoot eerste page wees stop
Almal wil eerste in die race wees fok
Ons leef in 'n tyd waar die liefde wat jy gee en die dinge wat jy sê nie meer saak maak nie
Ons leef in 'n tyd waar die boemelaar op straat en die mens wat verby stap nie praat nie, nie praat nie
Nie praat nie, nie praat nie
Dis ons probleem, ons praat nie
Dis ons probleem, ons praat nie
Dis ons probleem, ons praat nie
Dis ons probleem, dis ons probleem, dis ons probleem, dis ons probleem, dis ons probleem
Hoekom is al hierdie rappers nou so bang om diep te raak?
Hoekom is 'n rap song net 'n hit as jy oor girls praat?
Hoekom is daar min liefde en so baie haat?
Ek voel soos 'n psigopaat, 'n psigopaat
Written by: Carel Daniel Peens, Jacobus Petrus Coetzee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...