album cover
Klippe
album cover
Klippe은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2022년 3월 25일일에 Select Musiek에서 발매되었습니다.Weer - EP
앨범Weer - EP
2022년 3월 25일
라벨Select Musiek
BPM119
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
As klippe jou laat sink
En skadus jou oorval
En storms jou wil breek
Luister as die wind
Jou rond en bond wil waai
En houe op jou reën
[Chorus]
Hou vas aan die klippe
Wat versamel deur die weer
Hou vas aan die seer
Hou vas aan die klippe
Hou vas, hou vas aan die seer
Môre koop ons blydskap daarmee
Oh, oh, oh
Koop ons blydskap daarmee
[Verse 2]
As vriende jou verlaat
Net tasse pak en vlug
En jou hier agter los
As nagte donker raak
En glimlagte verdwyn
En jou hart nie meer wil klop
Hou vas ‘n bietjie langer
[Chorus]
Hou vas aan die klippe
Wat versamel deur die weer
Hou vas aan die seer
Hou vas aan die klippe
Hou vas, hou vas aan die seer
Môre koop ons blydskap daarmee
[Verse 3]
As klippe jou laat sink
En skadus jou oorval
En storms jou wil breek
[Chorus]
Hou vas aan die klippe
Wat versamel deur die weer
Hou vas aan die seer
Hou vas aan die klippe
Hou vas, hou vas aan die seer
Môre koop ons blydskap daarmee
Môre koop ons blydskap daarmee
Written by: Constant van Graan, Murray Lubbe, Nolene Spinks, Richann Brüssow
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...