뮤직 비디오

Lucas Maree - Victoriabaai
{artistName}의 {trackName} 뮤직 비디오 보기

제공

크레딧

실연 아티스트
Lucas Maree
Lucas Maree
보컬
Jannie du Toit
Jannie du Toit
백그라운드 보컬
Piet Potgieter
Piet Potgieter
베이스 기타
Jannes Fourie
Jannes Fourie
기타
Coenie de Villiers
Coenie de Villiers
피아노
Carin Combrink
Carin Combrink
클라리넷
Barry Swan
Barry Swan
피아노
Lorraine Southwick
Lorraine Southwick
건반
작곡 및 작사
Lucas Maree
Lucas Maree
송라이터
프로덕션 및 엔지니어링
Lucas Maree
Lucas Maree
프로듀서

가사

Kyk hoe sluit die son die hemel oop Kyk hoe wyk die nag, voor die dag. Kyk hoe word die see in goud gedoop Kyk hoe bloos die strand, vol van hoop Gedagtes vat my soos 'n kolk wat draai Deur die newels na Victoriabaai. Waar die branders in die skuim rond waai Styg my hart tot waar die seemeeu draai. Refrein Ai ai ai ai ai ai ai Ai ek wens ek was nou daar - Ai ai ai ai ai ai ai Op my kliptroon by Victoriabaai Daar kan ek nog soms my siel oop knoop; Daar verdwyn die nag en word dit dag. Daar kan ek my kop van kommer stroop Op my rots, my troon, vind ek hoop. Refrein x 2 Einde
Writer(s): Lucas Maree Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out