album cover
SOS
투어 중
album cover
SOS은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2022년 9월 23일일에 VCK Music에서 발매되었습니다.Kanniedood
2022년 9월 23일
라벨VCK Music
BPM153
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
As Koeberg se alarm in die middel van die nag afgaan
En die tropiese waters van die Indiese Oseaan
Ons uiteindelik insluk
Disnis ons drome in die deep-freeze gesit
My gemaksone is uitgeput
Lewe my lewe in die verlede tyd
Kom ons kyk, kom ons kyk
Hierdie was die hemel
Hierdie is die hel
Agter in die bakkie na die hospitaal
[Verse 2]
S.O.S
S.O, S.O.S
S.O.S
S.O.S, ons kort hulp
Mayday, mayday, is julle O.K?
Oh no, oh no is die partytjie verby?
Alles was nog altyd net dieselfde vir my
[Verse 3]
S.O.S, ons kort hulp
Mayday, mayday, is julle O.K?
Oh no, oh no is die partytjie verby?
Alles was nog altyd net dieselfde vir my
[Verse 4]
Bid
Kyk op na die TV, en waar sal ons hulp vandaan kom?
Smeek
Die massa breek deur al die mure so hoog soos hubris
Swem
In die serotonien het jy al die tekens gesien?
Doen
Jou eie navorsing, is ek verkeerd?
Dis wat ek glo, bewys my verkeerd
Ek glo jou nie, bewys my verkeerd
[Verse 5]
S.O.S
S.O, S.O.S
S.O.S
S.O.S, ons kort hulp
Mayday, mayday, is julle O.K?
Oh no, oh no is die partytjie verby?
Alles was nog altyd net dieselfde vir my
[Verse 6]
S.O.S, ons kort hulp
Mayday, mayday, is julle O.K?
Oh no, oh no is die partytjie verby?
Alles was nog altyd net dieselfde vir my
[Verse 7]
Sê my wat gaan aan
My en jou waarheid verskil
Nou drink ons dieselfde pil
[Verse 8]
S.O.S, ons kort hulp
Mayday, mayday, is julle O.K?
Oh no, oh no is die partytjie verby?
Alles was nog altyd net dieselfde vir my
[Verse 9]
S.O.S, ons kort hulp
Mayday, mayday, is julle O.K?
Oh no, oh no is die partytjie verby?
Alles was nog altyd net dieselfde vir my
[Verse 10]
S.O.S, ons kort hulp
Mayday, mayday, is julle O.K?
Oh no, oh no is die partytjie verby?
Alles was nog altyd net dieselfde vir my
Written by: Francois Badenhorst, Frederick den Hartog, Jedd Ralph Kossew, John Hunter Eddington Kennedy
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...