album cover
Verlore
투어 중
album cover
Verlore은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2022년 9월 23일일에 VCK Music에서 발매되었습니다.Kanniedood
2022년 9월 23일
라벨VCK Music
BPM111
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
My foute volg my
Die spioene op my spoor
Die vloer kraak hard
As ek sag probeer wegloop
Ek gee myself weg
Maar ons sit hier vas
My lief, daar's net slegte nuus
Dis alles wat was
Vrek of aanpas
Skree of 'n soen
Net voor ek ry
[Chorus]
Ons is verlore
Ons is gevind
Lief vir musiek
Lief vir ons vriende
Ons vlag brand af
Maar ons hou nog steeds vas
Lief vir ons kinders
En hulle haal asem
Sing van oor begin
Sing van goeie tye
Ons is verlore
Ons is verlore
[Verse 2]
My oorlog irriteer jou
Ek weet ek maak jou kwaad
Ek weet ek is 'n weirdo
Ek kan raas as ek kwaad raak
Ek is moerse vol kak
Ek's altyd verkeerd
My lief, daar kook ons weer oor
Dis alles wat was
Vrek of aanpas
Skree of 'n soen net voor ek ry
[Chorus]
Ons is verlore
Ons is gevind
Lief vir musiek
Lief vir ons vriende
Ons vlag brand af
Maar ons hou nog steeds vas
Lief vir ons kinders
En hulle haal asem
Sing van oor begin
Sing van goeie tye
Ons is verlore
Ons is verlore
Ons is gevind in die geraas
Uitverkore heidene
Op pad om uit te pass
[Chorus]
Ons is verlore
Ons is gevind
Lief vir musiek
Lief vir ons vriende
Ons vlag brand af
Maar ons hou nog steeds vas
Lief vir ons kinders
En hulle haal asem
Sing van oor begin
Sing van goeie tye
Ons is verlore
Ons is verlore
Ons is gevind in die geraas
Uitverkore heidene
Op pad om uit te pass
Ons is gevind in die geraas
Written by: Francois Badenhorst, Jedd Ralph Kossew, John Hunter Eddington Kennedy, Richard Kyle Onraet, Rudolph Willemse
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...