Samantha Leonard의 상위 곡
유사한 곡
크레딧
실연 아티스트
Samantha Leonard
리드 보컬
Johan Oberholzer
백그라운드 보컬
Tjaart Van Der Walt
건반
Juan (Floors) Oosthuizen
일렉트릭 기타
작곡 및 작사
Johan Oberholzer
송라이터
Tjaart Van Der Walt
편곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Johan Oberholzer
프로듀서
Tjaart Van Der Walt
프로듀서
Arnold Coleske
프로듀서
가사
Ek weet ek mag nie na jou staar
Ek weet ek moenie aan jou dink nie
Ek weet jou hart behoort aan haar
Maar net in potlood nie in ink
Nie
Ek is jammer ek bly hammer aan 'n deur
Sal jy my net een keer
Vashou soos jy haar nou in jou arms vashou?
En my alles gee wat sy kry, elke stukkie van jou?
Dis verkeerd en ekke weet hierdie obsessie moet ophou
Maar ek vra weer
Net een keer?
Ek bel jou nommer in die aand
Sit vinnig neer as jy hom optel
Ek hoor jou stem, verbeel jou hande
Orals oor my streel jy my
Vel
Ek is jammer ek bly hammer aan 'n deur
Sal jy my net een keer
Vashou soos jy haar nou in jou arms vashou?
En my alles gee wat sy kry, elke stukkie van jou?
Dis verkeerd en ekke weet hierdie obsessie moet ophou
Maar ek vra weer
Net een keer?
(Net een keer?)
Net een keer?
(Net een keer?)
Vashou soos jy haar nou in jou arms vashou
En my alles gee wat sy kry, elke stukkie van jou
Dis verkeerd en ekke weet hierdie obsessie moet ophou
Maar ek vra weer
Net een keer?
Writer(s): Johan Oberholzer
Lyrics powered by www.musixmatch.com