album cover
As Ons Groot Is
24
Pop
As Ons Groot Is은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2023년 2월 17일일에 Jaid River Music에서 발매되었습니다.Verlanger
album cover
앨범Verlanger
발매일2023년 2월 17일
라벨Jaid River Music
LanguageEnglish
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM97

크레딧

작곡 및 작사
Jeanlie Minnie
Jeanlie Minnie
작사가 겸 작곡가

가사

Ons lê ons swaarde neer my die agterdeur
Jou oë op my gerig
Stof streep oor jou gesig
"Julle trap modder in die mat in"
Skreeu jou ma van agter
Die son trek water
Ek sien jou later weer
Jy het eenvoud in daai oomblik vir my op gesom
Ek klou vas aan jou
Ek sal jou vertrou met met alles wat ek het
Dit vat net een vout en toe verloor ek jou
As ons groot is
Sal jy my hier kry waar ek my hoop agter gelaat het?
As ons groot is
Sal jy weer terug kyk na waar ons drome sin gemaak het
Ons het speel speel in ons eie wêreld al die reels gebreek
Sal jy weer terug gaan saam met my
As ons groot is
Jy tel jou swaard weer op by die agter deur
My oë op jou gerig
Sê my waneer kom jy terug?
Jou woorde sny tot in my hart en steek vas in my gedagtes
Ek raak benoud
Verloor ek jou dan nou?
As ons groot is
Sal jy my hier kry waar ek my hoop agter gelaat het?
As ons groot is
Sal jy weer terug kyk na waar ons drome sin gemaak het
Ons het speel speel in ons eie wêreld al die reels gebreek
Sal jy weer terug gaan saam met my
As ons groot is
As ons groot is
Sal ek my moed kan bymekaar skraap en erken ek was verkeerd
Oh oh oh
As ons groot is
Sal jy my hier kry waar ek my hoop agter gelaat het?
As ons groot is
Sal jy weer terug kyk na waar ons drome sin gemaak het
Ons het speel speel in ons eie wêreld al die reels gebreek
Sal jy weer terug gaan saam met my
As ons groot is
Written by: Jeanlie Minnie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...