album cover
Somerkind
11
Pop
Somerkind은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2023년 2월 17일일에 Jaid River Music에서 발매되었습니다.Verlanger
album cover
앨범Verlanger
발매일2023년 2월 17일
라벨Jaid River Music
LanguageEnglish
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM136

크레딧

작곡 및 작사
Jeanlie Minnie
Jeanlie Minnie
작사가 겸 작곡가

가사

Jy spook by my deur die winter
Die jare verweer
Ek verloor myself in drome van gister
Tyd bou aan my vrees
Met my wonde oop soos bloeisels, in lente se prag
My hart is so vol vrae
Moet ek vir jou wag?
Somerkind, al my gedagtes draai nog steeds om jou
Oë in die oggend lug
Betower my lewe met jou hart so sag
As die koue my weer kom stilmaak
En die oggend my drome weg jaag
Somerkind, hoe lank gaan ek wag?
Ek het gehoop deur die droogte
En toe verdrink in die vloed
My hart raak swaar in jou stilte
Sien jy wat jy agter laat?
Met my wonde oop soos bloeisels, in lente se prag
My hart is so vol vrae
Moet ek vir jou wag?
Somerkind, al my gedagtes draai nog steeds om jou
Oë in die oggend lug
Betower my lewe met jou hart so sag
As die koue my weer kom stilmaak
En die oggend my drome weg jaag
Somerkind, hoe lank gaan ek wag?
Daar is n deel van my, wat altyd na jou bly verlang
Die seisoene draai, maar ek bly stil staan
Met my wonde oop soos bloeisels, in lente se prag
My hart is so vol vrae, moet ek vir jou wag?
Written by: Jeanlie Minnie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...