album cover
Roei
88
Singer/Songwriter
Roei은(는) 앨범에 수록된 곡으로 2021년 8월 17일일에 StoneBear & Mayor Records에서 발매되었습니다.Roei - Single
album cover
발매일2021년 8월 17일
라벨StoneBear & Mayor Records
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM84

크레딧

실연 아티스트
Fransien Scott
Fransien Scott
실연자
작곡 및 작사
Fransien Scott
Fransien Scott
작사가 겸 작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Helmut Meijer
Helmut Meijer
프로듀서

가사

Ek lê vannaand en dink aan die mooiste Kaapse strande
Jou visservriende met stok en skuit, roei eensaam oor die branders
Jy het in jou skuit geklim…
Jou hoed en jou hart het by my voete uitgespoel
Ek wens ek kon verstaan, ek staan verstar sonder ‘n traan
Waar is jy nou
Roei terug as die skemer kom, miskien sien ek jou teen die horison
Roei saam met die hooggety, maar kom sê net my lief, jy is lief vir my
Maar kom sê net my lief, jy is lief vir my
Dinge waaraan ek dink, is die plooitjies om jou mond
Jy glimlag breed vir my, as jy saans huistoe kom
Ons huis het jy gebou, ‘n kasteel vir my en jou
Elke venster roep die son, ek sou dit vashou as ek kon
Verlang jy na my
Roei terug as die skemer kom, miskien sien ek jou teen die horison
Roei saam met die hooggety, maar kom sê net my lief, jy is lief vir my
Maar kom sê net my lief, jy is lief vir my
Roei terug as die skemer kom, miskien sien ek jou teen die horison
Roei saam met die hooggety, maar kom sê net my lief, jy is lief vir my
Maar kom sê net my lief, jy is lief vir my
Written by: Fransien Scott
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...