album cover
album cover
Eggo은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2021년 10월 22일일에 Supra Familias에서 발매되었습니다.Volume
앨범Volume
2021년 10월 22일
라벨Supra Familias
BPM58
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

[Verse 1]
Dit raak nou lank
Histeries gewees
Meeste van die tyd, God-dank
Ons het genoeg
Kan 'n ander plan maak
Elders skuiling soek
Dis genoeg, jy's genoeg
Vat jou hand aan die anderkant
En as jy al weg is
Sal ek jou soek
[Chorus]
Is ek net 'n eggo
As jy my roep?
Als net 'n eggo
Of is dit jy wat my soek?
[Verse 2]
Is ek nog hierso
Of is als net 'n spieëlbeeld, 'n eggo?
Hoor jy my eggo?
Jy dra my deur hierdie wintervallei
Soos 'n backbeat as ek ry
Die angel van die dood is by my verby
Ek hoor dit weer
In die skare voor die son
Ek het altyd uitgestaan
Maar nou is ek vermom
Nou is ek vermom
[Chorus]
Is ek net 'n eggo
As jy my roep?
Als net 'n eggo
Of is dit jy wat my soek?
Is ek nog hierso
Of is als net 'n spieëlbeeld, 'n eggo?
Hoor jy my eggo?
Hoor jy my eggo?
Written by: Albertus Jacobus Wilhemus Van Der Merwe, Danie Du Toit, Frederick den Hartog, Hunter Kennedy, Pierre Greeff
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...