album cover

Swerwer

12Christian & Gospel2023
album cover
Swerwer은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2023년 4월 15일일에 HERLEEF.에서 발매되었습니다.Die Herleef Ervaring
발매일2023년 4월 15일
라벨HERLEEF.
BPM66
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

In my spore skuil daar spoke,
My gedagtes loop tot hier.
Sonder U is ek verlore,
Soos die laaste angelier
U stem bly roep na
Die swerwer binne my.
Sonder skroom en wonder
By U wil ek nou bly.
Die banneling,
Gebroke en vol seer.
Deur die kruis van Jesus
Het U my kom genees
Kom genees
Dis U gees waarna ek smag
As die onbekende wag.
Beklee my met die waarheid,
Wals my in U weë
U stem bly roep na
Die swerwer binne my.
Sonder skroom en wonder
By U wil ek nou bly.
Die banneling,
Gebroke en vol seer.
Deur die kruis van Jesus
Het U my kom genees
Kom genees
Vrees is nie my voorland,
Met U aan my sy.
U verskuif steeds berge,
U is ver's te goed vir my.
Skadu's in ń graf
Waarteen jy vas kyk.
Kettings om jou denke
Weet jy waar is jy?
Kom bely
Kom bely
Jy is nou vry
U stem bly roep na
Die swerwer binne my.
Sonder skroom en wonder
By U wil ek nou bly.
Die banneling,
Gebroke en vol seer.
Deur die kruis van Jesus
Het U my kom genees
U stem bly roep na
Die swerwer binne my.
Sonder skroom en wonder,
By U wil ek bly,
Ek wil bly.
Written by: Rikus van der Vlies

Shazam 꼬리말

언어 선택:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Shazam 팔로우하기

Loading...