album cover
Inge 2
album cover
Inge 2은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2023년 7월 7일일에 Universal Music (Pty) Ltd.에서 발매되었습니다.Almal Gly
앨범Almal Gly
2023년 7월 7일
라벨Universal Music (Pty) Ltd.
BPM104
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

[Chorus]
Sy dra Ray-Bans en two tone vans
Sy is mooier as die sonsak op 'n Saterdagaand
Sy glinster soos die maan, sy is soms skaam
Maar ek wil verdwyn
Tussen die sterre wat so skyn, skyn om jou verdwyn
Kyk na my vergeet die pyn
Skyn, skyn om jou verdwyn
Kyk na my vergeet
Die pyn
[Verse 1]
Ek sien haar op die straat
Wyn drink en lag
Op ’n Dinsdagaand in Stellenbosch
Sy het die prag van die Boland in haar lag
Maar wag
[Chorus]
Sy dra Ray-Bans en two tone vans
Sy is mooier as die sonsak op 'n Saterdagaand
Sy glinster soos die maan, sy is soms skaam
Maar ek wil verdwyn
Tussen die sterre wat so skyn, skyn om jou verdwyn
Kyk na my vergeet die pyn
Skyn, skyn om jou verdwyn
Kyk na my vergeet
Die pyn
[Verse 2]
Ek droom oor haar
Soos ek na die weskus se golwe staar
Jou branders breek hier in my kop
Op die rotse waar ek weer met God oor jou praat
Ek praat, maar niemand luister nie
Ek skree, ek skree maar niemand hoor my nie
Ek praat, ek praat maar niemand luister nie
Ek skree, ek skree
Inge ek skree vir jou
[Chorus]
Sy dra Ray-Bans en two tone vans
Sy is mooier as die sonsak op 'n Saterdagaand
Sy glinster soos die maan, sy is soms skaam
Maar ek wil verdwyn
Tussen die sterre wat so skyn, skyn om jou verdwyn
Kyk na my vergeet die pyn
Skyn, skyn om jou verdwyn
Kyk na my vergeet
Die pyn
[Outro]
Sy dra Ray-Bans en two tone vans
Sy is mooier as die sonsak op 'n Saterdagaand
Sy glinster soos die maan, sy is soms skaam
Maar Inge, ek wil jou verstaan
Written by: Daniel Marais, Johan Viljoen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...