유사한 곡
크레딧
실연 아티스트
Tarryn Lamb
실연자
작곡 및 작사
Franco Schutte du Toit
송라이터
프로덕션 및 엔지니어링
Danny Smoke
프로듀서
가사
Onder my voette en onder my vel
Voel ek hoe die are aan die tydbom stel
My lot wag vir niemand
Vir al die kere wat ek deur jou vingers gly
Voel ek hoe die liefde sny
Rêg deur ons albei
Hoor jy my?
In ʼn donner storm
Hoor jy my?
In die oggend son
Hoor jy my?
Hoor jy my?
Wat vir nou soek ek jou virewig vanaand
Hoor jy my?
More is die vraag wat ons almal vra
Gister is gewig wat ons almal dra
Maar nou het geen twyfel
Nou is wat ek voel is net vir nou bedoel
Wat sal dit my kos as die nag my los?
As die nag my los
Hoor jy my?
In ʼn donner storm
Hoor jy my?
In die oggend son
Hoor jy my?
Hoor jy my?
Wat vir nou soek ek jou virewig vanaand
Hoor jy my?
Hoor jy my?
Woah
Woah
Woah
Woah
Hoor jy my?
In ʼn donner storm
Hoor jy my?
In die oggend son
Hoor jy my?
Wat vir nou soek ek jou virewig vanaand
Hoor jy my?
Hoor jy my?
Onder my voette en onder my vel
Voel ek hoe die are aan die tydbom stel
My lot wag vir niemand
Writer(s): Franco Schutte Du Toit
Lyrics powered by www.musixmatch.com