뮤직 비디오
Dodo Nyoka의 상위 곡
크레딧
실연 아티스트
Dodo Nyoka
리드 보컬
Johan Oberholzer
백그라운드 보컬
Juan (Floors) Oosthuizen
일렉트릭 기타
Murray Lubbe
백그라운드 보컬
작곡 및 작사
Dodo Nyoka
송라이터
Johan Oberholzer
송라이터
프로덕션 및 엔지니어링
Murray Lubbe
프로듀서
Paulo Azevedo
프로듀서
가사
Hey Frikkie!
Sit maar hier met 'n warm bier met 'n melodie in my kop
Skip die werk want 'n miljoenêr is 'n iets wat Ekke Sal word
Staan 'n girl by die pooltafel met 'n coke en arms gevou
Een twee drie, stap die manne in en ek voel hier kom 'n ding nou
Gee my nog 'n koue biertje die dinge gaan 'n bietje freaky raak
Hey! Hey! Maak los daal kop en 'n
Hey! Hey! Moenie een keur stop en 'n
Hey! Hey! Want ons almal soek 'n stukkie
Wees 'n Frikkie vir 'n rukkie vanaand
Hey! Hey! Gaan nou mal vanaand en 'n
Hey! Hey! Net soos gisteraand en 'n
Hey! Hey! Want ons almal soek 'n stukkie
Wees 'n Frikkie vir 'n rukkie vanaand
Frikkie vanaand. Oh, net 'n Frikkie vanaand
Waar's ek nou, ek kan nie onthou
Wat daai laaste enetjie was?
My kop is seer maar ek willie leer
Kom ons vat nog enetjie vas
Flippen hel ek wil jou vertel
Maar jy sal moet sien om te glo
Daar was 'n stopstraatpaal en ou wat val
En 'n koei en 'n perdekar ook
Gee my nog 'n koue biertje die dinge gaan 'n bietje freaky raak
Hey Frikkie!
Hey! Hey! Maak los daal kop en 'n
Hey! Hey! Moenie een keur stop en 'n
Hey! Hey! Want ons almal soek 'n stukkie
Wees 'n Frikkie vir 'n rukkie vanaand
Hey! Hey! Gaan nou mal vanaand en 'n
Hey! Hey! Net soos gisteraand en 'n
Hey! Hey! Want ons almal soek 'n stukkie
Wees 'n Frikkie vir 'n rukkie vanaand
Frikkie vanaand. Frikkie vanaand
Hey! Hey! Maak 'n los daal Frikkie!
Hey! Hey! Kom'n raas 'n bietjie!
Hey! Hey! Maak 'n los daal Frikkie!
Frikkie, Frikkie, Frikkie, hey!
Hey! Hey! Maak los daal kop en 'n
Hey! Hey! Moenie een keur stop en 'n, (Woho)
Hey! Hey! Want ons almal soek 'n stukkie
Wees 'n Frikkie vir 'n rukkie vanaand
Hey! Hey! Gaan nou mal vanaand en 'n
Hey! Hey! Net soos gisteraand en 'n,(Woho)
Hey! Hey! Want ons almal soek 'n stukkie
Wees 'n Frikkie vir 'n rukkie vanaand
Frikkie vanaand. Frikkie vanaand
Net 'n Frikkie vanaand
Writer(s): Dodo Nyoka, Johan Oberholzer
Lyrics powered by www.musixmatch.com