album cover
Lugsteuring
album cover
Lugsteuring은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2004년 9월 1일일에 Rhythm Records & Punkskelm Records에서 발매되었습니다.Lugsteuring
2004년 9월 1일
라벨Rhythm Records & Punkskelm Records
BPM
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

[Verse 1]
Die toeskouers se breindood glimlae raak te veel vir my
Die pyn van verwaantheid
Martel al die murg by my gebeendere uit
Vir almal wat onkundig is wees bly
[Verse 2]
Gee vir my jou siel
Of ek sal hom moet steel
Ek's seker maar net verveeld
Ek's seker maar net verveeld
Wat moet ek doen om weer
Lewendig te voel?
[Bridge]
Oh-oh-oh-oh-oh
[Verse 3]
Ek is die haat wat jou forseer
Om jouself aan te rand
Ek is die pyn wat wegkruip
In als wat jy wil versteek
Ek is die wroeging in jou waansin
Die geluk wat jy wegeet
Ek's die een wat jou wil red
En dan martel
[Verse 4]
Wat is fout met my?
Kan ek 'n professionele diagnose kry?
[Verse 5]
Ek wil net nie verkeerd wees in hierdie lewenslang
Kleedrepitisie nie
Is die monster wat jou jaag emosionele progressie?
Is jy die enigste vyand van
Spirituele tegnologie?
Ons oë is vervang met skerms en
Ons siele met prentjies van
Die see
[Verse 6]
Daar's nog baie bier
Om te drink
En kak om te praat voor ons die wêreld begin regmaak
My kop raas al vir dae
En my fokken oë bly fokken swaar
Daar's nog baie brein
Om te spoel voor die verlore gevoel gaan verdwyn
[Outro]
So, hello toetssein
Toetssein
Toets my
Written by: Francois Badenhorst, Georg Johan de Ridder, Jacobus Gideon Venter, John Hunter Eddington Kennedy, Wynand Johannes Myburgh
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...