album cover
Die Grootste Gaping
225
Afrikaans
Die Grootste Gaping은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2004년 9월 1일일에 Rhythm Records & Punkskelm Records에서 발매되었습니다.Lugsteuring
album cover
발매일2004년 9월 1일
라벨Rhythm Records & Punkskelm Records
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM184

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar
실연자
작곡 및 작사
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar
작사가 겸 작곡가

가사

[Verse 1]
Ons is leeg, want ons wil wees
Ondergrondse bourgeoisie
As jy 'n eerlike opinie soek
Hou op lieg
[Verse 2]
Lang strate wat soos heiligdom
Die ewigheid in reis
As jy ooit hulp nodig het sal ek jou kan verwys
[Verse 3]
Gooi jou hande in die lug
En prys die duisternis
Soos die woonstelblokke
Soos die kinders van die aand
Onvervangbaar
[Verse 4]
Ons is leeg, ons wil wees
Ons is leeg, ons wil wees
[Verse 5]
En in sirkels sal ons volg oppad na die beloofde land
Verlore deel wat wegkruip in die wolkbreek oor die veld
[Verse 6]
Rys jou hande vir die klug
En bind die duisende
Slawe wat vol maag staan en vir nog reklame vra
[Verse 7]
Soos die kinders van die maan
Onverklaarbaar
[Verse 8]
Ons soek die aandag van die breinlose gehoor
Ons soek die hongersnood, die dringende gebrek aan energie
Ons is opsoek na die soeke na iets
[Verse 9]
Ons is leeg, want ons wil wees
Written by: Fokofpolisiekar
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...