뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Carma
Carma
리드 보컬
CheraLee
CheraLee
리드 보컬
Elme Churr
Elme Churr
보컬
Jaco Smit
Jaco Smit
기타
작곡 및 작사
Carma van der Walt
Carma van der Walt
작사가 겸 작곡가
Cheralee Lubbe
Cheralee Lubbe
작사가 겸 작곡가
Elme Jacobs
Elme Jacobs
작사가 겸 작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Jaco Smit
Jaco Smit
프로듀서

가사

[Verse 1]
Blommetjie gedenk aan my
Gedenk aan jou want ek is vry
Van begin tot die einde
Sal ek by jou kan bly
[Verse 2]
Blommetjie is wat jy sien
So sag en fyn maar ek wil dien
Selfs verander my kleur
Van saad tot blom tot vlees
[Verse 3]
Vat my kleure, vat my geure
My vreugdevolle strewe, ek glo
[Chorus]
Ek bly staan
Op genade alleen
Deur die wind en die weer
Ek sal staan
Hart en mond
Seisoene deur liefde gegrond
Vat my kleure, vat my geure
My vreugdevolle strewe ek glo
[Verse 4]
Bloeisels blom in die lenteson
Herfs het gekom, dis tyd my blom
Want jy's sterker as gister
Deur sy takke in hoop gevou
[Verse 5]
Al waai die wind storms heen
En ek weet tyd is geleen
Bot my bloeisels meer geur
In vlees, met hart en gees
[Verse 6]
Blom in Sy Wese
Gee my nuwe lewe en glo
[Chorus]
Ek bly staan
Op genade alleen
Deur die wind en die weer
Ek sal staan
Hart en mond
Seisoene deur liefde gegrond
[Verse 7]
My lewe het ontblom
Hernuwing het gekom
Ek word gevoed deur Hom
Ons smag na Jou reën
Om ons te bly seën
Ek is ‘n vrou wat glo
[Verse 8]
Ek sal staan
Op genade alleen
Deur die wind en die weer
Ek sal staan
Hart en mond
Seisoene deur liefde gegrond
Vat my kleure, vat my geure
My vreugdevolle strewe ek glo
[Verse 9]
Blom in Sy Wese
Gee my nuwe lewe ek glo
Written by: Carma van der Walt, Cheralee Lubbe, Elme Jacobs
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...