album cover
Ek's Verlore
album cover
Ek's Verlore은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2023년 9월 8일일에 Warner Music Africa에서 발매되었습니다.Ek's Verlore - Single
2023년 9월 8일
라벨Warner Music Africa
BPM
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Is daar 'n einde
Aan al die hoë berge wat ek klim?
Of lei dit net weer na begin?
[Verse 2]
Waar sien jy spore?
Soek ek dalk net nie hard genoeg nie?
Niks hier lyk bekend nie
[Verse 3]
Ek's deurmekaar
Waar moet ek nou eintlik heen gaan?
Vir eens te skaam om rondom my vir hulp te vra
[Chorus]
Ek's verlore met die rigting in my sak
Ek't belowe ek weet waarheen ek stap
Ek het nooit terug gekyk of twee keer gedink nie
Met alle eerlikheid ek het geen idee waar ek is nie
[Verse 4]
Sal ek 'n pad vind?
Sal ek kan staatmaak op myself?
Tevrede waar ek is
[Verse 5]
'n Onbekende
Toekoms laat my drome ver weg lyk
Hoe gaan ek dit bereik?
[Verse 6]
Ek's deurmekaar
Waar moet ek nou eintlik heen gaan?
Vir eens te skaam om rondom my vir hulp te vra (Hulp te vra)
[Chorus]
Ek's verlore met die rigting in my sak
Ek't belowe ek weet waarheen ek stap
Ek het nooit terug gekyk of twee keer gedink nie
Met alle eerlikheid ek het geen idee waar ek is nie
[Verse 7]
Ek probeer myself oortuig
Alles sal nog uitwerk met tyd
Hierdie is my eie reis
Ek voel alleen
Asof almal rondom my weet waarheen
Behalwe ek
[Verse 8]
Ek's verlore (Ek's verlore)
Ek's verlore (Ek's verlore)
[Chorus]
Ek's verlore met die rigting in my sak
Ek't belowe ek weet waarheen ek stap
Ek het nooit terug gekyk of twee keer gedink nie
Met alle eerlikheid ek het geen idee waar ek is nie
[Chorus]
Met alle eerlikheid ek het geen idee waar ek is nie
Written by: Tamlyn Wessels
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...