album cover
Belowe
368
Pop
Belowe은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2023년 10월 6일일에 International Records에서 발매되었습니다.Belowe - Single
album cover
발매일2023년 10월 6일
라벨International Records
LanguageEnglish
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM168

크레딧

작곡 및 작사
Darren Oates
Darren Oates
작사가 겸 작곡가
Justin Oates
Justin Oates
작사가 겸 작곡가
Georic Lomas
Georic Lomas
작사가 겸 작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
DeeGraaff Productions
DeeGraaff Productions
프로듀서

가사

[Verse 1]
Laat aande laat my dink aan jou oë
In die donker
Flits terug na die tye wat ons onthou
Was ons dalk meer as daai nuwe ou
Wat jy so oortuig is van jou hou?
Ek's bly om te sien jy kan aanbeweeg
Maar my kop loop oor en my hart is leeg
[Chorus]
Ek's verlief op jou
Voel dit
Buite myself
Belowe ek bedoel dit
As jy so kyk
Doen dit
Iets aan my
Belowe ek bedoel dit
Verlief op jou
Voel dit
Buite myself
Belowe ek bedoel dit
As jy so kyk
Doen dit
Iets aan my
Belowe ek bedoel dit
[Verse 2]
In scary movies as jy my weer
Wil kom vashou
Dink jy weet my hart klop meer van tyd af
As ek kyk saam met jou
Ek weet ek dink partykeer teveel aan jou
Maar ek sweer ek voel meer in beheer
By jou
Jou
[Chorus]
Ek's verlief op jou
Voel dit
Buite myself
Belowe ek bedoel dit
As jy so kyk
Doen dit
Iets aan my
Belowe ek bedoel dit
Ek's verlief op jou
Ek voel dit
Buite myself
Belowe ek bedoel dit
As jy so kyk
Doen dit
Iets aan my
Belowe ek bedoel dit
[Bridge]
Netflix, magazines, social media, movie scenes
Alles wat ek sien laat my dink aan jou
Sal
Ons weer kan terug gaan?
[Chorus]
Ek's verlief op jou
Ek voel dit
Buite myself
Belowe ek bedoel dit
As jy so kyk
Doen dit
Iets aan my
Belowe ek bedoel dit
Ek's verlief op jou
Ek voel dit
Buite myself
Belowe ek bedoel dit
As jy so kyk
Doen dit
Iets aan my
Belowe ek bedoel dit
Ek's verlief op jou
Ek voel dit
Buite myself
Belowe ek bedoel dit
As jy so kyk
Doen dit
Iets aan my
Belowe ek bedoel dit
Written by: Darren Oates, Georic Lomas, Justin Oates
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...