뮤직 비디오
크레딧
실연 아티스트
Charlize Berg
실연자
Devereaux Oosthuizen
기타
Murray Lubbe
프로그래밍
작곡 및 작사
Johan Oberholzer
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Murray Lubbe
프로듀서
가사
Gestuur vir my
Gestuur om my weer lief te laat kry
Met n kyk in jou oe
Wat my weereens laat glo
In my self
Jy bring vir my
Jy bring vir my n hart
Wat nuut is
Met n strik omge bind
Het jy my hier gevind
Net vir jou
Ek wonder hoe jy dit reg kry
En ek wonder hoekom ek vir my self kan se
Soen n bietjie stadiger
Lag n bietjie harder
Lief n bietjie dieper en beter as jy weet vir verseker
Se n bietjie meer hoe jy voel
Trek n bietjie harder
Lief n bietjie dieper en beter as jy weet verseker dis liefde
Belowe my
Belowe my jy sal net so bly
En dat jy altyd sal wys hoe j net aan my sy hier wil wees
Aan my sy wil wees
Ek wonder hoe jy dit reg kry
En ek wonder hoekom ek vir my self kan se
Soen n bietjie stadiger
Lag n bietjie harder
Lief n bietjie dieper en beter as j weet verseker
Se bietjie meer hoe jy voel
Trek n bietjie harder lief n bietjie
Dieper en beter as jy weet verseker dis liefde
As jy weet verseker dat daar is niks beter dis liefde
So as dit is hoe voel
Soen n bietjie stadiger
Lag n bietjie harder
Lief n bietjie dieper en beter
As j weet verseker
Se n bietjie meer hoe j voel
Trek n bietjie harder lief n bietjie
Dieper en beter as j weet verseker dis liefde
Writer(s): Johan Oberholzer
Lyrics powered by www.musixmatch.com