album cover
Dronkbel
262
Singer/Songwriter
Dronkbel은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2023년 11월 27일일에 Ou Tekkies에서 발매되었습니다.Windverwaaid - EP
album cover
발매일2023년 11월 27일
라벨Ou Tekkies
언어English
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM100

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

작곡 및 작사
Bertus Buitendach
Bertus Buitendach
작사가 겸 작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
MJ Nel
MJ Nel
프로듀서

가사

Vier seisoene in jou glimlag
Hou my vas net voor jy verdaag
So onseker wat vorentoe gaan gebeur
So kan ons vanaand net in ons eie rigtings keer
Sal jy optel as ek dronkbel
Sal jy optel as ek dronkbel
In die aande as ek jou wil vertel
Van daai
Keer toe ons verdwaal in Potchefstroom se ligte
Ohh
So kan ons laat vure laat brand
En verdwaal op die bult in die aand
Kan ons laat vure laat brand
En verdwaal op die bult in die aand
Op die bult in die aand
Hey
Hey
Sy dra Ou Tekkies en t-shirts
Sy hou van rugby kyk en brannewyn drink
Sy speel kitaar en hou van langarmdans
Ek weet dis klaar te laat
Maar gee my net 'n kans
Ohh
Sal jy optel as ek dronkbel
Sal jy optel as ek dronkbel
In die aande as ek jou wil vertel
Van daai
Keer toe ons verdwaal in Potchefstroom se ligte
Ohh
So kan ons laat vure laat brand
En verdwaal op die bult in die aand
Kan ons laat vure laat brand
En verdwaal op die bult in die aand
Op die bult in die aand
Sal jy optel as ek dronkbel
In die aande as ek jou wil vertel
Van daai
Keer toe ons verdwaal in Potchefstroom se ligte
As ek dronkbel
Sal jy optel
Written by: Bertus Buitendach
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...