뮤직 비디오

VIBE
{artistName}의 {trackName} 뮤직 비디오 보기

크레딧

작곡 및 작사
Robert Jurie Herbst
Robert Jurie Herbst
송라이터
프로덕션 및 엔지니어링
Robert Jurie Herbst
Robert Jurie Herbst
프로듀서

가사

Hier raak ons OuGat Dispos en flou twak Duur kaas in jou sak Dink gou en vat jou luck Ek wil net lekker vibe Rook raak net lekker high Vat my net vir 'n pie Brand ek jou met 'n gwaai Ek wil net lekker vibe Rook raak net lekker high Vat my net vir 'n pie Brand ek jou met 'n gwaai Babygirl, wat sê jy? Hoe gaan dit met die girl van my? Vure vul my are Dans net mal alleen op die aarde Kan jy die ritme voel? Dans aan net soos 'n fool Kan soveel goeters doen Kom hier en vat 'n pull Kan jy die ritme voel? Dans aan net soos 'n fool Kan soveel goeters doen Kom hier en vat 'n pull Hier raak ons OuGat Dispos en flou twak Hier raak ons OuGat Dispos en flou twak Duur kaas in jou sak Dink gou en vat jou luck Ek wil net lekker vibe Rook raak net lekker high Vat my net vir 'n pie Brand ek jou met 'n gwaai Babygirl, wat sê jy? Hoe gaan dit met die girl van my? Vure vul my are Dans net mal alleen op die aarde Kan jy die ritme voel? Dans aan net soos 'n fool Kan soveel goeters doen Kom hier en vat 'n pull Kan jy die ritme voel? Dans aan net soos 'n fool Kan soveel goeters doen Kom hier en vat 'n pull Ek wil net lekker vibe Rook raak net lekker high Vat my net vir 'n pie Brand ek jou met 'n gwaai Hier raak ons OuGat Dispos en flou twak Duur kaas in jou sak Dink gou en vat jou luck
Writer(s): Robert Herbst Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out