album cover
Hola
album cover
Hola은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2024년 2월 26일일에 4684539 Records DK에서 발매되었습니다.Hola - Single
2024년 2월 26일
라벨4684539 Records DK
언어English
BPM87
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

Al hierdie worstelende stemme binne my
Weet nie hoe ek moet voel of lyk
Weet nie waar die ware ek lê
Of is dit verby my my my tyd
Al hierdie warrelende woorde rondom my
Weet nie wat ek wil sê of skryf
Voel net hoe ontrekking my lei
Na die idee van 'n makliker tyd
Al hierdie moedelose mense wat my dryf
Maak my moedertaal moeg en wys
Van 'n hele nuwe hemelruim
Wat my sal skoon spoel van my my my pyn
Al hierdie moderasiemodes breuk my brein
Maak my uitgewas voel en bleik
Hoop vir beter dae wat kom
Tot dan hou ek aan dryf in die suid
Oh oh oh
Oh oh oh
Al hierdie worstelende stemme binne my
Weet nie hoe ek moet voel of lyk
Weet nie waar die ware ek lê
Of is dit verby my my my tyd
Hola hola
Hoor jy my
As ek op die wolke ry
Elke bietjie ruk in my
Elke bietjie rol verby
Hola Hola
Voel jy my
As ek sweef op die sein
Dalk 'n bietjie prik in my
Dalk 'n bietjie jol verby
Hola hola
Hoor jy my
As ek op die wolke ry
Elke bietjie ruk in my
Elke bietjie rol verby
Hola Hola
Voel jy my
As ek sweef op die sein
Dalk 'n bietjie prik in my
Dalk 'n bietjie jol verby
Hola hola
Al hierdie worstelende stemme binne my
Weet nie hoe ek moet voel of lyk
Weet nie waar die ware ek lê
Of is dit verby my my my tyd
Written by: Drianco Fourie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...