album cover
Stoom
투어 중
album cover
Stoom은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2024년 4월 12일일에 Warner Music Africa에서 발매되었습니다.Die Lot
앨범Die Lot
2024년 4월 12일
라벨Warner Music Africa
BPM
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Ek en jy alleen, jou hand op my been
110 oppie speakers, klok 130 oppie kop
Ons weet nie waar nie maar ons is nog nie daar nie, want
Jy's net hier by my, al is dit al wat ek kan kry
[Verse 2]
Dalk moet ons die kamer los en net aanhou ry
Wie kort 'n bed as jy my huis is
Ek wil sien of die hoërskool in ons bly
Vry of ons gekys is tot dit
[Verse 3]
Stoom, teen die vensters tussen jou en my
Ek mis hoe dit was toe ons
Stoom, jy't belowe jy sal by my bly
Maak nie saak waar ons ry nie
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Solank ons stoom
[Verse 4]
Jou hand sweef in die reën, ons tyd is geleen
Wonder en sien of jy hier is
Stop, 180 in jou kop
Jy weet nie waar nie, maar ons is nog nie daar nie want
Jy's net hier by my, ek sien dis al wat jy wil kry
[Verse 5]
Dalk moet ons die wêreld los en net aanhou ry
Wie kort 'n werk as jy my skat is
Ek wil sien of die hoërskool in ons bly
Vry of ons gekys is tot dit
[Verse 6]
Stoom, teen die vensters tussen jou en my
Ek mis hoe dit was toe ons
Stoom, jy't belowe jy sal by my bly
Maak nie saak waar ons ry nie
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Solank ons stoom
[Verse 7]
Het op die agterseat gevry
Hoe vinnig loop die tyd verby
Jy bly die beste deel van alles vir my
[Verse 8]
Tot dit stoom, teen die vensters tussen jou en my
Ek mis hoe dit was toe ons
Stoom, jy't belowe jy sal by my bly
Maak nie saak waar ons ry nie
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Solank ons stoom, whooh
[Verse 9]
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Solank ons stoom
Written by: Paulo Azevedo, Riaan Benadé
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...