album cover
PhD
40
Singer/Songwriter
PhD은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2024년 5월 1일일에 David Divaad (Pty) Ltd에서 발매되었습니다.PhD - Single
album cover
발매일2024년 5월 1일
라벨David Divaad (Pty) Ltd
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM120

크레딧

실연 아티스트
Jan David van der Merwe
Jan David van der Merwe
실연자
작곡 및 작사
David Divaad
David Divaad
작곡가

가사

Jy sien hom by die koöperasie,
Sy John Deere buckle maak die spasie.
Daar is geen rye by die til maak seker jy staan stil
Dit is 'n PhD.
Hy loop nou na sy bakkie
Vir oulaas vat hy gou 'n twakkie.
Kyk daai Khaki Cruiser dit lyk soos 'n transformer
Dis 'n PhD.
Brannas en bier is vir die manne gestuur
Dit help wag vir môre se jag.
PhD, ja dis 'n PhD.
Soek hom daar soek hom hier in sy rede val jy nie,
Want dis 'n PhD.
Skiet 'n Koedoe op 'n kilo,
Gaan haal hom daar en bring hom hiersoe.
Dit is nou tyd vir slag laai met al jou krag.
Dis 'n PhD.
Nou gaan ons daai horings meet,
'n Roland Ward ek weet.
Die probleem is die betaling dis gelyk aan sy lading.
Dis 'n PhD.
'n PH is gestuur met brannas en bier,
Dit help wag vir môre se jag.
PhD, ja dis 'n PhD.
Soek hom daar soek hom hier in sy rede val jy nie,
Want dis 'n PhD.
PhD, ja dis 'n PhD.
Soek hom daar soek hom hier in sy rede val jy nie,
Want dis 'n PhD.
Die freezer is nou vol, dit was 'n bargain my doll.
Kies vir jou 'n kaart kry vir jou iets by jou gunsteling mall.
PhD, ja dis 'n PhD.
Soek hom daar soek hom hier in sy rede val jy nie,
Want dis 'n PhD.
PhD, ja dis 'n PhD.
Soek hom daar soek hom hier in sy rede val jy nie,
Want dis 'n PhD.
PhD, ja dis 'n PhD.
Soek hom daar soek hom hier in sy rede val jy nie,
Want dis 'n PhD.
Soek hom daar soek hom hier in sy rede val jy nie,
Want dis 'n PhD.
Written by: David Divaad
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...