album cover
Tyd
305
Afrikaans
Tyd은(는) 앨범에 수록된 곡으로 2014년 10월 1일일에 Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals에서 발매되었습니다.Skildery
album cover
앨범Skildery
발매일2014년 10월 1일
라벨Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM114

크레딧

실연 아티스트
Nádine
Nádine
보컬
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
백그라운드 보컬
Johan Liebenberg
Johan Liebenberg
전자 기타
Galina Juritz
Galina Juritz
바이올린
Martine Loxton
Martine Loxton
백그라운드 보컬
작곡 및 작사
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
프로듀서
Arnold Coleske
Arnold Coleske
프로듀서
Ewald Swart
Ewald Swart
믹싱 엔지니어
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
믹싱 엔지니어

가사

Ure, minute, sekondes saam jou
Ek wil elke oomblik onthou, die hier en die nou
In die oggend maak die son my wakker
Ek sien jou, ek kyk hoe jy slaap
My rede om wakker te raak, niks anders maak saak
Al waar ek wil wees is hier by jou
Sluit die koue daar buite heel uit
Want jy is al wie ek wil sien
As die tyd moet stil staan nou
Sal ek steeds aan kan hou
Om lief te kry saam jou
Want my hart is geseël met jou soen
As die tyd moet terug draai hier
Sal ek niks verander nie
Ek sal jou aanhou liefhê
Niks beteken vir my meer as net hierdie tyd saam met jou
Weke en maande en jare saam jou
Ek wil elke oomblik onthou, die hier en die nou
In die aande maak die maan dit ligter
Jy sien my jy kyk hoe ek staar
In jou see van liefde vergaan, maar jy neem my hand
Al waar jy wil wees is hier by my
Sluit die koue daar buite heel uit
Want ek is al wie jy wil sien
As die tyd moet stil staan nou
Sal ek steeds aan kan hou
Om lief te kry saam jou
Want my hart is geseël met jou soen
As die tyd moet terug draai hier
Sal ek niks verander nie
Ek sal jou aanhou liefhê
Niks beteken vir my meer as net hierdie tyd saam met jou
Ek sal jou altyd liefhê
Ohh oh
As tyd moet stil staan nou
Sal ek steeds aan kan hou
Om lief te kry saam jou
Want my hart is geseël met jou soen
As die tyd moet terug draai hier
Sal ek niks verander nie
Ek sal jou aanhou liefhê
Niks beteken vir my meer as net hierdie tyd saam met jou
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...